Ons is Winelands Fitness, 'n gemeenskap gebaseer in Worcester en ons nooi JOU uit na Worcester se fiksheid gebeurtenis van die jaar!

Ons bied 'n funksionele fiksheid kompetisie op 5 Oktober 2024 aan vir alle vlakke van fiksheid. Mans en vroue spanne van twee en die kategorieë is Scaled, Intermediate en RX.

Podium wsnners sal kontant pryse en ander wonderlike pryse van ons goedhartige borge ontvang.

Kontak ons asseblief op ons sosiale media platforms of op info@winelandsfitness.co.za /

Webwerf: winelandsfitness.co.za.

Ons sien uit om u deel te maak van 'n pret en fiksheid gevulde dag!

Related Searches: winelands fitfest 2024, worcester

Beelde

FitFest photos 3
IMG_0704.jpg
IMG_0704.jpg
Bekyk
FitFest photos 2
IMG_2104.jpg
IMG_2104.jpg
Bekyk
FitFest photos 1
IMG_2130.jpg
IMG_2130.jpg
Bekyk
FitFest photos 4
IMG_2151.jpg
IMG_2151.jpg
Bekyk
Winelands FitFest 2024 - Worcester Poster
Winelands Fitfest.jpg
Winelands Fitfest.jpg
Bekyk
Winelands FitFest 2024 - Worcester
Winelands Fitfest2.jpg
Winelands Fitfest2.jpg
Bekyk

Kommentaar

Winelands FitFest 2024
Google SkyScraper
Your IP address has been recorded as 216.73.216.43. Session reference 4c76e686-05eb-4ea8-9f74-f1ac14906fbd.