Gevind: 69
Thailand se klimaat word deur moeson winde wat 'n seisoenale karakter het beïnvloed (die suidwes en die noordoos moeson). Die suidwes moeson, wat in Mei begin en in Oktober eindig, word gekenmerk deur die beweging van warm, vogtige lug van die Indiese ...
Australië se grootte sorg dat die land 'n wye verskeidenheid van landskappe met tropiese reënwoude in die noord-ooste, bergreekse in die suid-ooste, suid-weste en die ooste en droë woestyn in die middel. Dit is die platste kontinent, met die oudste ...
Bhoetan is aan die suidelike hellings van die oostelike Himalayas geleë, landingeslote tussen Tibet Outonomiese Streek na die noorde en die Indiese state van Sikkim, Wes Bengal, Assam en Arunachal Pradesh na die weste en suide.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Gaboen is geleë aan die Atlantiese kus van sentraal Afrika op die ekwator. Gaboen het grotendeels 'n ekwatoriale klimaat en 85% van die land word beslaan deur reënwoude.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
China se landskap strek wyd en is divers, van die Gobi en Taklamakan woestyne in die droë noorde tot sub-tropiese woude in die nat suide.
Deel van die ring van vuur, 'n deel van die wêreld wat onderhewig is aan vulkane en aardbewings, Columbia word gedomineer deur die Andes gebergtes (wat die meerderheid van die land se stede bevat).
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Die Verenigde State, met sy grootte en geografiese variasie, sluit meeste klimaat tipes in. Oos van die 100ste meridiaan wissel die klimaat van vogtige kontinentale weer in die noorde tot vogtige sub-tropiese weer in die suide. Die "Great Plains" wes ...
Nigerië se topografie word gedomineer duer die Niger en Benue riviere wat in 'n kenmerkende Y by mekaar aansluit. Die rowwe hooglande beslaan die suidweste van die land.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Die Republiek van Kenia is vernoem na die berg Kenia. Die oorsprong van die naam is nie duidelik nie, maar is dalk verwant aan die die Kikuyu, Embu en Kamba woorde, Kirinyanga, Kirenyaa en Kiinyaa wat "God se rusplek" in al drie tale beteken.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Natuurlike wonders en pragtige fauna en flora in die area. Ekotoerisme sorg dat die natuur se voortbestaan gehandhaaf kan word en ekosisteme gespaar bly vir die nageslag.
0 Listings
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Gevind: 69