Gevind: 87
Panama se natuurlewe spog met die meeste biodiversiteit van al die lande in Sentraal-Amerika. Daar woon baie Suid-Amerikaanse spesies asook Noord-Amerikaans wild.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Nigerië se topografie word gedomineer duer die Niger en Benue riviere wat in 'n kenmerkende Y by mekaar aansluit. Die rowwe hooglande beslaan die suidweste van die land.
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Huurmotors, busse, lughawe vervoer, trein stasies en alle ander vervoer opsies. Om te weet hoe om van hier tot daar te kom in die deel van die wêreld is belangrik.
0 Listings
Kommentaar: 0
Graderings: 0
Kry 'n blyplek in die area. Hier sal jy verskillende tipes blyplekke kry, van hotelle tot karavaan parke, van wildsplase tot rugsakkers.
0 Listings
Die Verenigde Koninkryk lê tussen breedtegraad 49° tot 61° N en lengtegraad 9° W tot 2° E. Noord-Ierland deel 'n 224 myl (360 km) grens met die Republiek van Ierland.
Mosambiek bied 'n unieke historiese en kulturele erfenis, tropiese strande, koraalriwwe, asemrowende landskap, ryk argitektuur en klein ongerepte eilande naby aan die kus, wat dit een van die mees aanloklike toeriste bestemmings in Suider Afrika maak. ...
Kommentaar: 0
Graderings: 1
MyDestination and SMSS.co.za have joined forces to gather information
about Transnet pensioners.
Thousands have already joined the legal team's database by sending an
SMS starting with the word Transnet followed by their pension number
and full names ...
Kommentaar: 15522
Graderings: 0
Vanrhynsdorp Tourism Bureau
Van Rhijn Museum
Van Riebeeck Street
Tel 027 201 3371
Email vanrhynsdorp@kingsley.co.za
Website www.tourismvanruynsdorp.co.za
[http://www.tourismvanruynsdorp.co.za]
Vanrhynsdorp is the gateway to Namaqualand, Hantam Karoo ...
Kommentaar: 0
Graderings: 1
TOURIST INFORMATION
Vosburg Municipality
Van Staden Street, Vosburg, 8780
Tel 053 675 0021
On the popular Namaqualand West Coast route. Established on the farm
Processfontein in 1895, the town was named after Mr J Vos and the Van
Rensburg family. ...
Kommentaar: 0
Graderings: 1
Selfs as dinge goed gaan het die mees kwesbare in ons gemeenskappe ons hulp nodig. Soek vir liefdadigheid organisasies om te ondersteun, of maak gebruik van ons gratis platinum advertensies vir alle liefdadigheid organisasies.
Gevind: 87