TOURIST INFORMATION Footprints Tourism info Tel 015 793 2996
Nestled at the feet of the majestic Drakensberg escarpment and Blyde River Canyon, Hoedspruit is surrounded by beautiful game-rich countryside and has a distinctive rural charm.
Natuurlike wonders en pragtige fauna en flora in die area. Ekotoerisme sorg dat die natuur se voortbestaan gehandhaaf kan word en ekosisteme gespaar bly vir die nageslag.
Neem 'n begeleide toer in die wildernis in of die sement woud in. Begeleide toere en gekose roetes om te reis en verken. Toer pakkette aangebied deur toer operateurs.