Spandeer 'n paar ure op die begeleide Land Rover safari in Inkwenkwezi
Wildreservaat, reg langs Buccaneers. Sien die groot 4 (leeu, buffel,
renoster en somtyds luiperd), asook vele ander bok spesies.
Area: Inkwenkwezi Wildreservaat, Oos Kaap, Suid Afrika