Stanford is 'n voël ryke area. Die hele area spog met volop voëllewe waar meer as 140 spesies al opgeneem is.