Stap deur Zwelihle, die oudste township in die Overberg. Wilson Salukazana is die toergids en ook die wêreld se enigste walvis roeper.